|
Wie in My bly, en Ek in hom, hy dra veel vrug; want
sonder My kan julle niks doen nie.
As iemand in My nie bly nie, word hy uitgewerp soos die loot en
verdroog, en hulle maak dit bymekaar en gooi dit in die vuur, en dit
verbrand. As julle in My bly en My woorde in julle, sal julle vra net
wat julle wil hê, en julle sal dit verkry. Hierin is my Vader
verheerlik, dat julle veel vrug dra; en julle sal my dissipels wees.
Johannes 15: 6 tot 8 |